SA Boerperd Western Cape Regional Championships | Riversdal

 

Western Cape Regional Championships 2019  GO BACK
START DATE: 20 Feb 2019 - END DATE: 23 Feb 2019 - LOCATION: Riversdal

Facebook Twitter Google +

 

U word vriendelik uitgenooi na Riversdal Skou 2019.

Die Streekskoue van die Saalperde en SA Boerperde word aangebied. Miniatuurperd-, Perdespring- en nog pretklasse word ook aangebied. Die Ope Afdeling is weer verdeel in Universeel en Tradisioneel.

Vertoners is verantwoordelik vir hul eie Perdepaspoorte en bewegings sertifikate soos vereis deur wetgewing. Sien asseblief aangehegte vorms soos aangevra deur Riversdal Dierekliniek om veearts besoeke te bespoedig.
 

Sluitingsdatum

8 February 2019

Related Documents

# Name Description
1. 2019 SA BOERPERD SKOUKLASSE *.pdf Format (170.32 KB)
2. A Uitnodigingsbrief 2019 *.pdf Format (194.66 KB)
3. Inskrywingsvorm *.xlsx Format (20.71 KB)
  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.



EVENT INDEX  PAST EVENTS  BACK TO TOP

 

CONTACT US
   051 410 0958
    elize@studbook.co.za
         
SA Boerperd Society

COPYRIGHT © SABoerperd. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET