Die jaarlikse SA Boerperd Kampioenskappe is die plek waar SA Boerperde teen mekaar. Meeding en die bestes bekroon word GROOT KAMPIOENE en ELITE 5 KAMPIOENE. Die baiebekwame Sue Cook was die beoordelaar van die Universele afdeling. AJ Burger, Sias Horn en Natasha Smit was beoordelaars van die Tradisionele afdeling. Rooigras stoet was die eienaar, sowel as die stoet wat die meeste punte gedurende die week kon insamel.
# | Name | Description |
1. | Skou Uitslae | *(.pdf) |
2. | Stêrvul Uitslae | *(.pdf) |
3. | Stoet prestasie uitslae (Beste stoet) | *(.pdf) |
4. | Eienaar prestasie uitslae (Beste vertoner) | *(.pdf) |