SA Boerperd Western Province Regional Championships 2015

 

Western Province Regional Championships 2015  GO BACK
START DATE: 19 Feb 2015 - END DATE: 21 Feb 2015 - LOCATION: Riversdal

Facebook Twitter Google +

19 - 21 Februarie 2015

Results / Uitslae

Foto's deur Fotojan

SA Boerperd WP Regionals 2015

Universiele Groot Kampioen Merrie is Fynbos Heidi met vertoner Zelda Piater vir die eienaar Jaco v Dyk.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

Tradisionele Groot Kampioen Merrie is Langsig Nina en die vertoner is Marietha Langenhoven vir die eienaar Johannes Langenhoven.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

Tradisionele Groot Kampioen Hings is Langsig Hoogmoed en die vertoner was Danville Peterson vir die eienaar Johannes Langenhoven.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

Universiele Groot Kampioen Hings is Bakgat Lancelot en die vertoner en eienaar was Siobhan Wall.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Universiele Driegang Kinderryperd ruiter o/15jr asook Driegang Ruiter o/15jr Kampioen is Langsig Paran met vertoner en eienaar Kira Groenewald.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Universiele Kampioen Driegang Ryperd Junior Ruiter o/19jr asook Driegang Junior Ruiter o/19jr is Uyska Pippa en die vertoner is Leane Pottas vir die Uys Familie.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Kampioen Driegang Kinderryperd Ruiter o/15jr is Hesseque Hertzog en word vertoon deur haar eienaar Mariechen Goedhals.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Driegang Kinderryperd Ruiter 0/19jr is Burgertrots Gedult met die vertoner Marika Viljoen en vertoon vir die eienaar Johannes Langenhoven.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Kampioen Siertuig is Namdez Apallo met vertoner en eienaar Suline Kritzinger.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Driegang Ruiter o/19jr is Shanel Odendaal en vertoon vir die eienaar MJ Odendaal. Die perd is Vlampies Hantam.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Vyfgang Kinderruiter o/19jr is Monica Viljoen en vertoon die perd Burgertrots Katryn vir die eienaar Johannes Langenhoven.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Kampioen Enkeltuig is Fyntrap Kaptein met die vertoner Johan Kleynhans vir die eienaar Hentie du Plessis.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Vyfgang Plesierperd is Hartland Tom met die vertoner Carla Conradie vir die eienaar O.G. Conradie.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Universiele Driegang Mans/Dames Ruiter 19jr en ouer asook Kampioen Driegang Ryperd is Fynbos Generaal met Peter Saayman as die vertoner vir die eienaar Tielman Roos.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Driegang Ruiter o/15jr is Carla Conradie en vertoon die perd Meer en Meer Hoeveld vir die eienaar O.G. Conradie.

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Kampioen Driegang is Burgertrots Gedult met die vertoner en eienaar Johannes Langenhoven.(Hy het Kira Groenewald opgesit as vertoner maar dit is homself op die foto).

 

SA Boerperd WP Regionals 2015

 

SAB Tradisionele Kampioen Vyfgang Ryperd is Burger Trots Katryn met vertoner en eienaar Johannes Langenhoven.



EVENT INDEX  UPCOMING EVENTS  BACK TO TOP

 

CONTACT US
   051 410 0958
    elize@studbook.co.za
         
SA Boerperd Society

COPYRIGHT © SABoerperd. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET