Voorsitter:
Charles Campher
Tel: 083 631 3790
Email: ansiac@gmail.com
Sekretaresse en Tessourier:
Ansia Campher
Tel: 083 642 5514
Email: ansiac@gmail.com
Streeksverteenwoordiger:
Theunis Pretorius
Tel: 060 976 7370
Email: barnyard@bundunet.com
Natalklub het ‘n agentskap vir Merwitz bekom. Kontak die klub vir al u ruiter benodighede teen baie mededingende pryse. Die katalogus is op die webwerf van Merwitz beskikbaar www.merwitz.co.za. Gaan kyk wat het u nodig en kontak ons vir die beste prys.