OUR SPONSOR:

SA Boerperd International Championships 2018

START DATE: 25 Jun 2018 - END DATE: 30 Jun 2018 - LOCATION: Afri-Dome, Parys

Tydens die afgelope SABoerperd Kampioenskappe, was Rooigras SABoerperd Stoet aangewys as Vertoner-, sowel as Teler wat die meeste punte tydens die skou ingesamel het.

Thank You to our Sponsors

Aandag Effek

Groot Kampioen Universele Hings
Vertoner: N. Nkosi met die Filter gesin
Eienaar: Aandag Stoet (Marc Filter)

Rooigras Satyn

Groot Kampioen Tradisionele Merrie
Tradisionele Kampioen Mans Ryperd 5 Jaar & Ouer
Vertoner: JJ Kemp
Eienaar: Rooigras Stoet (Jan Joubert)

Tokoza Hilux

Groot Kampioen Tradisionele Reunperd
Vertoner: Wilfred Gelderblom met Chantelle Jooste, Skye Augusta (Eienaar) & Sally Hurst

Devondale Yahoo

Kampioen Elementary dresseer perd – volwasse ruiter
Kampioen Universele Dames 3gang ryperd 5 jaar en ouer
Vertoner: Chantelle Jooste
Eienaar: Janic Stoet (Nic Jooste)

Aandag Binnebaan

Groot Kampioen Universele Enkeltuig Perd
Vertoner: Temike Mey
Eienaar: Aandag Stoet (M. Filter)

Burgerstrots Gedenk

Kampioen Werkende Jagperd, 60cm
Kampioen Elementary Dresseer Ponie
Kampioen 3gang Kinderryperd, 0/15 jaar
Vertoner: Chloe Robinson met P. Grové
Eienaar: H. Robinson

Goudhoek Willem

Kampioen Skouspring (90cm)
Kampioen Standard Seat Ruiterkuns 0/15 jaar
Vertoner: Alissa Brink
Eienaar: Hoefstraal Stoet (P.Grové)

Gelibar Vasvat Iwagt

Kampioen 5 gang Saddle Seat Ruiterskuns 0/19
Vertoner: Lisa Gerber
Eienaar: Gelibar Stoet (D. Viljoen)

Aandag Glock

Stêrvul 2018
Vertoner: JJ Kemp, met die Filter gesin
Eienaar: Aandag Stoet (M. Filter)

Rooigras Sweet Face

Groot Kampioen 3 Gang Vertoonperd 0/5
Ruiter: Wonder Vundla
Eienaar: Rooigras Stoet (Jan Joubert)

Vlampies Akasia Karroe

Groot Kampioen Tradisionele 5 gang perd onder 6 jr
Vertoner: Dedré Cloete du Plooy
Eienaar: Vlampie’s Stoet (D. Cloete)

SAB Krog Cha Cha

Kampioen Tradisionele Enkeltuig Perd
Vertoner: Diederik Cloete
Eienaar: SAB Krog (Henry Krog)

Vlampie's Aroma

Groot Kampioen Tradisionele 3 Gang Ryperd
Vertoner: Lukas van Wyk
Eienaar: Tokoza Stoet (F. Combrink)

Hessequa Mauser

Groot Kampioen 3 Gang Vertoonperd
Vertoner: Kobie Smit
Eienaar: Hessequa Stoet (A. Streicher)

Hoefstraal Shamwari

Groot Kampioen Universele 3 gang Ryperd
Groot Kampioen Universele Reunperd
(In-hand)

Vertoner: Shannah Mayne met Piet &
Petro Grové
Eienaar: Hoefstraal Stoet (P. Grové)

Klinker Faktor

Groot Kampioen Tradisionele 5 Gang Ryperd
Vertoner: Elra Tonkin Biering
Eienaar: Klinker Stoet (Jan Badenhorst)

Related Documents

# Name

Description

COPYRIGHT 2024 © SABoerperd.