National Championships
START DATE: 24 June 2024 - END DATE: 29 June 2024 - LOCATION: Parys Afridome
Die SA Boerperd Nasionale Kampioenskappe het oudergewoonte plaasgevind in die Winter skoolvakansie 2024 in die Parys Afridome. Vir die Rooigras SA Boerperd stoet, was dit die 10de agtereenvolgende jaar wat hulle die stoet-vertoner beker gewen het.

ROOIGRAS ROYAL RIBBON
Vertoon deur Nico Mabunda.
Groot Kampioen Universele Merrie.
Eienaar: Jan Joubert.

MICHMAR NEPTIMUS
Vertoon deur Glenda Koen.
Groot Kampioen Tradisionele Hings.
Eienaar: Gerhard J van Rensburg.

AANDAG E-TOLL
Vertoon deur Shannah Mayne.
Groot Kampioen Universele Hings.
Eienaar: Shannah Mayne.

CAREL-HANCKE ROEBYN
Vertoon deur Linda Meintjes met Carel Meintjes regs.
Elite-5 Kampioen Universele 3-gang Ryperd, 6 jaar en ouer.
Eienaar: Carel Meintjes.

NANDRé BARON
Vertoon deur Gunter Combrink.
Elite-5 Kampioen 5-gang Ryperd, 6 jaar en ouer.
Eienaar: Frikkie Combrink.

ROOIGRAS SI BON
Vertoon deur Mia Joubert.
Elite-5 Kampioen Tradisionele 3-gang Ryperd, 6 jaar en ouer.
Eienaar: Jan Joubert.

TOKOZA MAGNITE
Vertoon deur Lucas van Wyk.
Elite-5 Kampioen Tradisionele Enkeltuig Perd onder 6 jaar.
Eienaar: Frikkie Combrink.

JANIC NATAL
Vertoon deur Gustav Combrink.
Elite-5 Kampioen Tradisionele Enkeltuig Perd, 6 jaar en ouer.
Eienaar: Frikkie Combrink.

DEVONDALE DUKE
Vertoon deur Michiel Burger Jnr.
Elite-5 Kampioen Siertuig Perd, OOP.
Eienaar: Daan Viljoen.

CALISTA SILWER
Vertoon deur Michiel Burger Jnr.
Elite-5 Kampioen Vertoonperd jonger as 6 jaar.
Eienaar: Charles Campher.

WILANMAR GOUD
Vertoon deur Andile Nkosi.
Elite-5 Kampioen Vertoonperd, 6 jaar en ouer.
Eienaar: Samuel Esterhuizen.

VLAMPIE’S BRILJANT
Vertoon deur Denzel Olyn.
Elite-5 Kampioen 3-gang Ryperd onder 6 jaar.
Eienaar: Willem-Johan van Zyl.

AANDAG BOSPOLS
Vertoon deur Sonja van der Schyff.
Tradisionele 5-gang Kampioen van Kampioene (0/11; 0/13; 0/15; 0/19).
Eienaar: Riana Pretorius.

HOEFSTRAAL VIMBA
Met Kay-lee Visser.
Skouspring Kampioen 90cm.
Eienaar: Petro Grové.

JANIC NANDI
Met Shannah Mayne.
Kampioen Veelsydige Ryperd.
Eienaar: George Nefdt.

EKENEB WINTER
Met Madison Botha.
Dresseerkampioen, ruiter onder 15 jaar, Medium vlak.
Eienaar: Madison Botha.

DEVONDALE YANKEE
Met Henru Smit.
Dresseerkampioen, volwasse ruiter, Intermediêre vlak.
Eienaar: Henru Smit.

DISSELBOOM NADAL
Vertoon deur Tiago Novela, met David de Wet.
STêRVUL 2024.
Dekking gekoop 2022.
Eienaar: David de Wet.

