OUR SPONSOR:

SA Studbook Awards


Congratulations to ROOIGRAS STUD that has been awarded ELITE SA STUDBOOK title of STUD OF THE YEAR, 2022.
OWNER: Jan Joubert, with Christelle Joubert.

Baie geluk aan ROOIGRAS SA BOERPERD STOET wat die toeknning as die SA STAMBOEK ELITE PERDESTOET VAN 2022 ontvang het.
EIENAAR: Jan Joubert, met Christelle Joubert.

Baie geluk aan Mnr. Frikkie Combrik van die Tokoza SA Boerperde Stoet wat vanjaar die SA Stamboek Prys gewen het as Perdestoet van die Jaar.
LINKS: Mnr. Japie van die Westhuizen (hoofbestuurder: SA Stamboek)
REGS: Mnr. Frikkie Combrink (Tokoza Stoet)

COPYRIGHT 2024 © SABoerperd.