SA Boerperd skoue:
Gauteng SA Boerperd Kampioenskap Universele 3 gang Kampioen
Nasionale Kampioenskap – 4de Universele Groot Kampioen
Nasionale Kampioenskap – Beste ryperd vir kinders onder 15
Interskole:
Performance riding Level 5 – SA Kampioen
Novice Dressage – SA Kampioen
Performance Level 7 – 4de by SA Kampioenskap
Kompeteer huidiglik in Elementary level dressage – twee 3de plekke by Gauteng kwalifiserende rondte 2, 2017
Perfekte Kinder/Junior perd vir iemand wat op die hoogste vlak wil kompeteer